Back to Listings
Aan die voet van die Langeberge!¶
- Reference No:
- A1.5.1 AGPLM 102
- Type
- Vacant Land
- Agent Name
- Andries du Toit
- Town
- Robertson
- Price
- R 1,600,000
Slegs 15km buite Robertson, lê jou eie natuurtuin.
Aan die voet van die Langeberge met uitsig op wingerde en klowe kan jy jou eie huis bou. Bergstroom vir vars drinkwater vloei oor die 184ha.
Size: 184.98ha
